Internet in die Karoo

Cape Data Networks kry baie navrae oor internet in die karoo, so ons het besluit as daar genoeg belangstelling is dan bring ons, ons internet dienste karoo toe.. Daar word gekyk na die volgende area’s. Ons het alreeds n groot netwerk in die Suidkaap.

  • Hopetown
  • Loxton
  • Victoria Wes

As u sou belangstel om bekostigbare stabiele internet te kry in u area vul die vorm hieronder in en ons kom terug na u toe met meer inligting. Ons het ‘n ICASA lisensie en u kan ons kontak vir lisensie informasie.